«

»

Print this Post

Wêreld Kennis Olimpiade 2019

Vier en dertig leerders van HSDA het deelgeneem. Drie van die leerders eindig onder die Top 10 in die land.

Wêreld Kennis Olimpiade 2019

Enchanté du Preez – vierde, Lihandri Saunders – sewende, Thandokazi Ntozini vyfde

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/wereld-kennis-olimpiade-2019/