«

»

Print this Post

WP Bisley Skiet Kampioenskappe

PHILIP DU TOIT: Hy het die afgelope vakansie vanaf 4-6 Oktober in Kaapstad aan die 65ste WP Bisley skiet kampioenskappe deelgeneem. Hy is die Junior Kampioen en wen die Bernard Rens trofee. HSDA is trots op hom.

WP Bisley Skiet

Permanent link to this article: http://www.hsda.co.za/site/wp-bisley-skiet-kampioenskappe/