2022 Gebeure/Events











Mnr. Chadley Meyer - onderwyser en afrigter by HSDA is as die Hoofafrigter van die 0.15 sewes rugby "Summergames" gekies wat in Desember aan die Provinsiale sewes toernooi gaan deelneem.

Baie geluk HSDA is trots op Mnr!