2022 GWK Rugbyspanne





Die volgende HSDA rugbyseuns is onderskeidelik vir die 0.15 en 0.17 GWK Rugbyspanne gekies.



GWK 0.15

Voor: Undi Sinto, Keanu van Louw, Jacquinn Pietersen, AJ Samson, JP van der Westhuizen

Agter: Miguel Nieuwenhuizen, Indi Mboniswa, Benicio Geduld, Elziah Makaleni



GWK 0.17

Luthando Sthonga, Soni Jansen, Maleac Links, Asazole Mbedla,

Peter-John Visser (afwesig)



Mnr. Chadley Meyer is as Hoofafrigter van die GWK 0.15 Streekspan gekies!

Baie geluk!