2022 Griekwas Platteland





Die seuns van HSDA is die afgelope naweek vir die Rugby Griekwas Platteland 0.16 en 0.18 span gekies, maar die finale proewe vind op 6 en 7 Mei te Upington plaas.



Voor: Azazole Mbedla, Somila Manona, Milly-Van Samson

Agter: Loliwhetu Hila, Mulibongwe Jonas