2022 Rugby teen Hoërskool Humansdorp





0.19 RUGBY

HSDA se eerste rugbyspan het die week van 24-26 Maart te Humansdorp aan die “Grow Rugby” deelgeneem.

Die span het drie wedstryde gespeel.

Die uitslae is as volg:

HSDA 5-York 29

HSDA 33-Sand du Plessis 19

HSDA 49- Wittedrift 40

HSDA is baie trots op die spelers. Ons wens hulle sterkte toe met die liga-wedstryde wat voorlê.