2022 Toppresteerders





Baie geluk aan juffrou N Nel met haar puik prestasie in Verbruikerstudie Graad 12-uitslae vir 2022.

Haar klas behaal ’n tweede plek in die Pixley Ka Seme streek.

Welgedaan!