Werner van Jaarsveld (Klas van 2009) het ’n historiese prestasie behaal deur vir die Protea veerpyltjiespan gekies te word — die eerste speler uit die Noord-Kaap wat ooit hierdie eer te beurt geval het!