2025 Assistente
HOƫRSKOOL DE AAR VERWELKOM ASSISTENTE
FASE 5 van die Staatspresident se Jeugwerkprogram word geloods en HSDA is dankbaar om sewe nuwe assistente te kon aanstel.
Elkeen van hierdie mense is goed opgelei en vol energie vir die taak voor hul.
Ons wens hierdie jongmense alle sterkte toe met hul internskap en kontrak hier by die skool.
Ons glo hul gaan baie ondervinding opdoen en groot waarde tot die skool toevoeg.

Heel agter: Greshwill Isaacs
Voor v.l.n.r.: Givin Papier, Cassidene Pienaar, Zimbini Jacobs en in die middle Zoleka Dyantjie en Sihle Afrika en Jacean van Tonder