2025 Juf Jeanie Koen



Baie geluk, Juffrou Koen!

Ons is trots om bekend te maak dat Juffrou Koen 3de plek behaal het by die Teaching Awards-seremonie in die kategorie Excellence in Teaching Physical Science.

Hierdie prestasie is ’n bewys van haar passie, harde werk en toewyding tot haar leerders se sukses.

Baie geluk, Juffrou – ons vier saam met u hierdie besonderse mylpaal!