2025 Juf Marlize Oosthuizen





Op 16 April ontvang Marlize Oosthuizen (onderwyseres by HSDA) haar B.Ed Honneurs in Kurrikulumstudies Graad aan die Noord-Wes Universiteit Potchefstroom Kampus.

Sy het haar honneurs navorsing in die Rol van assesserings om 21ste eeu vaardighede te ontwikkel in die leerders van vandag, voltooi.

Sy het die navorsing met onderskeiding geslaag en kon baie uit die navorsing leer wat sy vandag ook kan toepas in haar klaskamer.