2025 National Teaching AwardsAssistente
Groot Nuus!
Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat twee van ons onderwysers toekennings ontvang het by die National Teaching Awards!
Mev. Jeanie Koen is aangewys as distrikwenner in die kategorie: Excellence in Teaching Physical Science.
Mev. Johandrie Nel het ’n 3de plek verwerf in Excellence in Teaching Mathematics (GET).
Julle maak ons ongelooflik trots – baie geluk!

Mev. Jeanie Koen

Mev. Johandrie Nel