Hoërskool De Aar wens ons skoolhoof ’n wonderlike verjaarsdag toe!
Dankie vir u leiding, toewyding en die passie waarmee u ons skool dra.
Ons is trots om onder u vlerk te vlieg, want ons is en bly TROTSE ARENDE!