2022 Spanbou





30 Seconds

HSDA het die jaar reg begin deur ʼn lekker spanbou sessie van "30 seconds" te speel en daarna heerlike worsbroodjies gebraai.

Hierdie geleentheid vind elke jaar plaas om al die nuwe personeel te verwelkom en om mekaar beter te leer ken.