2023 Bokkoors



Die personeel van HSDA het Vrydag behoorlik aan “bokkoors” gely met hul bok truie en seker gemaak almal is in hart en gees reg vir die Bokke se wedstryd Sondag.