2024 Juf Nadia Nel



Nadia Nel:

Baie geluk aan juffrou Nadia Nel met haar puik prestasie in Verbruikerstudie Graad 12-uitslae vir 2023.

Haar klas behaal ’n derde plek in die Noord-Kaap.

Welgedaan!