2024 Sport Span Posisies





Onderwysers:

HSDA is baie trots op die volgende sport onderwysers wat as volg gekies is:



VLNR:

Chadley Meyer - Spanbestuurder - Grant Khomo rugbyspan

Karike Bekker: Netbalafrigter 0.16 Diamante by die All Ages in Boksburg

Nadia Nel: Skeidsregter by die All Ages Netbal in Boksburg

Jomari Burger: Hokkie spanbestuurder 0.16 Platteland span