2025 SACOPA Provinsiale Kompetisie
Die volgende leerders het op 28 Junie 2025 aan die SACOPA Provinsiale Kompetisie deelgeneem en deurgedring na nasionale vlak. Hulle is gekies om die Noord-Kaap te verteenwoordig van 3 tot 11 Oktober 2025 by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe, nl.:
Danssolo’s:
Abijah Greyling, 14 jaar
Johandré Barkhuizen, 15 jaar
Karia Erasmus, 16 jaar
Klein Groep-afdeling: Die bogenoemde drie leerders van Karoo Dans Akademie en El Digno Cheer Group
Duo-afdeling: Karia en Johandré
El Digno, HSDA se Pompoms
Die volgende leerders het ook deurgedring:
Johandré Ungerer (Instrumentaal & Solo)
Zizi Mvenya (Instrumentaal en Solo)
Anri Du Preez (Solo)
Mbuyiselo Jnr Madyo (Solo)
WUM boy band blueprint
Patrick (solo-instrumentaal) en Veronica (solo-vokaal) het ook deelgeneem, maar het ongelukkig nie deurgedring na die SA's toe nie.