2025 ATKV-Redenaarskompetisie
ATKV Redenaars
Vyf van HSDA se redenaars het op Vrydag, 11 April aan die eerste rondte van die ATKV se redenaarskompetisie deelgeneem.
Marco en Adriano de Carvalho, Alda Augustyn, Abijah Greyling en Shanen Koen, het almal uitstekende replieke van die beoordelaars ontvang.
Leerders wat deurdring na die semi-finale rondte, se name word binnekort op die ATKV se webwerf aangekondig.
Ons hou styf duimvas vir ons raakpraters!

Abijah Greyling, Marco de Carvalho, Adriano de Carvalho, Shanen Koen, Alda Augustyn