2019 CSV





Afsluiting

Hoërskool De Aar se CSV het afgesluit vir die jaar.

10 van die 20 kringleiers was hierdie jaar matrikulante en hul eksamen skop af, komende week.

Alle CSV lede was dit eens dat hul geestelik verdiep het, saam met hul groepleiers. Ps R. Sadie het weekliks die jaar met hul ʼn pad gestap.

As afsluiting geskenk het elk ʼn Engelse Bybel ontvang.

Ons is dankbaar vir die skenking.

Die kwartaal is afgesluit met samesang en gebed.



ʼn PAAR KRINGLEIERS MET HUL BYBELS WAT HUL ONTVANG HET.