2019 CSV





HSDA CSV VIER KRUISGEBEURE

Die Christelike Studente Vereniging van HSDA het Vrydag tydens die CSV periode vir ʼn oomblik stilgestaan en die hoof gebuig, in die formaat van ʼn kruis.

Hierdie simboliese gebaar was om juis tydens hierdie Paastyd, die HERE te dank vir die verlossingswerk van die kruis waarsonder ons almal verlore sou wees.



Kruis



Hartjie