2022 Chess





Pixley Proewe

Gedurende die afgelope naweek het nege van HSDA se spelers aan die Skaak Pixley-proewe te Hopetown deelgeneem.

Die top twee van elke ouderdomsgroep word gekies om die provinsie te gaan verteenwoordig tydens die interprovinsiale toernooi wat in die Desemberskoolvakansie sal plaasvind.

Die volgende leerders het die top drie van die proewe behaal:

O.16

1: Patrick Kitengye

2: Tc Markgraaff

3: Junior Madyo

O.18

2: Amand Kitengye

O.20

2: Likhanyile Mdaka

Die Pixley sowel as die provinsiale spanne moet nog amptelik bekend gemaak word.