2023 Skaak





“Inter Regional Chess Championship”

Die afgelope naweek het vier van HSDA se leerders die Noord-Kaap by die “Inter Regional Chess Championship” in Bloemfontein verteenwoordig.

Van die vier leerders het twee van ons HSDA leerders medaljes ontvang in hul verskeie ouderdomsgroepe.

Onder 20: Eerste plek: Amand Kitengye

Onder 18: Tweede plek: Patrick Kitengye