2023 Skaak





Frances Baard skaaktoernooi

Twaalf van HSDA se leerders het die afgelope naweek aan die Frances Baard skaaktoernooi in Kimberley deelgeneem.

Elkeen van die leerders het baie goed gevaar, maar slegs twee van hulle het ʼn plek in die Top drie in hul verskeie ouderdomsgroepe behaal.

Eugené Moseleni behaal derde plek in die 0.19 kategorie asook die beste dame in haar ouderdomsgroep.

Patrick Kitengye behaal tweede plek in die 0.15 kategorie.



Eugené Moseleni en Patrick Kitengye