2023 Skaak





Grey-College Skaaktoernooi

Die afgelope naweek het vier van HSDA se skaakleerders aan die jaarlikse Grey-College Skaaktoernooi deelgeneem.

Die leerders speel elkeen ʼn totaal van vyf wedstryde teen van die grootste skole in die land.

Elkeen van hierdie leerders het hul goed van hul taak gekwyt.

Die uitslae vir individuele spelers is as volg:

TC Markgraaff wen 4/5 wedstryde.

Mbuyiselo Jnr. Madyo wen 3 ½ /5 wedstryde.

Likhanyile Mdaka wen 3/5 wedstryde.

Christo Kruger wen 2/5 wedstryde.

HSDA is besonders trots op elkeen van die leerders!



VLNR: TC Markgraaff, Christo Kruger en Mbuyiselo Jnr. Madyo

Afwesig: Likhanyile Mdaka