2023 Skaak





Hopetown skaaktoernooi

Agt van HSDA se leerders het die afgelope naweek aan die Hopetown skaaktoernooi deelgeneem.

Verskeie skole was betrokke en ons leerders het hul goed van hul taak gekwyt.

Vier van die leerders het medaljes verower tydens hierdie toernooi.

Seuns en dogters 0.15:

Derde plek: Junior Madyo

Eerste plek: Patrick Kitengye

Seuns en dogters 0.19:

Tweede plek: Amand Kitengye

Eerste plek: TC Markgraaff



HSDA leerders wat medaljes tydens die Hopetown skaaktoernooi verower het:

Amand Kitengye 0.19 tweede plek,

TC Markgraaff 0.19 eerste plek

Patrick Kitengye 0.15 eerste plek,

Junior Madyo 0.15 Derde plek





HSDA SKAAK

DE AAR – Agt van Hoërskool De Aar se skaakspelers het die afgelope naweek aan die Hopetown skaaktoernooi deelgeneem.

Dit het oor die algemeen goed gegaan met die leerders en die uitslae was asvolg:

o/15: Patrick Kitengye (eerste plek) en Alrique May (tweede plek).

o/19: Amand Ketengye (eerste plek) en Christo Kruger (derde).



Vlnr:

Patrick Kitengye, Christo Kruger, ALrique May en Amand Kitengye