2023 Skaak





Noord kaap Closed toernooi

Die afgelope naweek het vyf van Hoƫrskool De Aar se skaak leerders aan die Noord kaap Closed toernooi deel geneem.

Elkeen van hulle het baie goed gevaar tydens hierdie toernooi, alhoewel daar net een van hulle 'n medalje verower het:

U16 seuns Patrick Kitengye - brons