2023 Skaak





PIXLEY SKAAPROEWE

HSDA se skaakleerders het die afgelope naweek aan die Pixley skaakproewe deelgeneem.

Van die veertien leerders wat deelgeneem het, het twaalf die Pixley span in hul onderskeie ouderdomsgroepe gehaal.

Seuns 0.15:

Patrick Kitengye

Alrique May

Junior Madyo

Ambeswa Mjandana

Bonakele Siyoko

Zizi Mvenya

Dogters 0.15:

Renilwe Leshoeli

Seuns 0.18

TC Markgraaff

Christo Kruger

Thami Madyo

Dogters 0.18:

Eugené Moseleni

Vida-Zhara Smiles – Diehl

Baie geluk!