2023 Skaak





Winterspele

Vier van HSDA se skaaklede het die afgelope vakansie 3 tot 7 Julie tydens die Winterspele aan die nasionale Skaaktoernooi te Benoni Gauteng deelgeneem.

Die vier leerders het die provinsie in die verskeie ouderdomsgroepe verteenwoordig.

Eugené Moseleni – 0.18 – dogters

TC Markgraaff – 0.18 – seuns

Patrick Kitengye – 0.15 – seuns

Alrique May – 0.15 - seuns



Vlnr:

Eugené Moseleni – 0.18 – dogters, Patrick Kitengye – 0.15 – seuns,

TC Markgraaff – 0.18 – seuns, Alrique May – 0.15 – seuns