2024 Skaak





2de Skaaktoernooi in Hopetown.

Hoërskool De Aar se skaakspan het die afgelope naweek aan die skaaktoernooi in Hopetown deelgeneem.

Die span vaar goed teen verskeie skole soos Hoërskool Hopetwon, Douglas en Noord-Kaap.

Drie van ons leerders behaal goud en brons in die verskeie ouderdomsgroeppe:

o.16: Patrick Kitengye – Goud

Ope: Tc Markgraaff – Goud, Mbuyiselo Jnr Madyo – Brons.





Skole-skaaktoernooi op Hopetown

Tien van Hoërskool De Aar se leerders het die afgelope naweek aan die Skole-skaaktoernooi op Hopetown deelgeneem.

Elke leerder het baie goed gevaar, maar slegs 5 van die 10 het medaljes gewen.



o.16:

  1. Garryn Hendricks

  2. Cherise April

  3. Alrique May

o.18:

  1. Patrick Kitengye

  2. Zizi Mvenya