2024 Skaak





Skole-skaaktoernooi

Vyf van Hoƫrskool De Aar se leerders het die afgelope naweek aan die Skole-skaaktoernooi op De Aar deelgeneem.

Al die leerders het baie goed gedoen; vier van die vyf leerders het medaljes gewem.

O.17:

  1. Tc Markgraaff - Goud

  2. Alrique May - Silwer

  3. Garryn Hendricks - Brons

O.19:

  1. Thami Madyo - Goud


VLNR

TC Makgraaff (Goud), Garryn Hendricks (Brons), Alrique May(Silwer) en Thami Madyo(Goud)