2025 Gebeure/Events
With great sadness, De Aar High School says goodbye to one of our beloved Grade 12 learners, AJ Samson, who recently passed away.
AJ was a loyal friend and dedicated rugby player who left a remarkable impact during his time at our school. He will be remembered for his kindness, positive spirit, and the warmth with which he touched the lives of those around him, especially with his laughter.
His classmates, rugby first team players, teachers and friends describe him as someone who always carried a smile and brought light and humor wherever he went.
Ons harte en ons innigste meegevoel gaan uit na AJ se familie, vriende en klasmaats in hierdie onbeskryflike moeilike tyd. Mag hulle vertroosting in die herinneringe aan die kosbare oomblikke wat saam met hom gedeel is, vind.
Hoërskool De Aar sal AJ altyd onthou as deel van ons arendgesin. Sy nalatenskap sal voortleef in die harte van dié wat hom liefgehad het.
Ons is opreg dankbaar vir die Departement van Onderwys, wat op kort kennisgewing onder leiding van Me. Boks en haar span berading en ondersteuning aan leerders kom bied het. Hulle was heeldag beskikbaar en het in graad verband met talle van ons leerders, gesels.
RUS SAG, AJ!

