2025 2nd Chance
HSDA BELÊ IN SKOLIERE
Die afgelope week het Denzil Moses en Gideon Devasahayam van 2nd Chance met HSDA se skoliere kom gesels oor die wonderwerk van ’n tweede kans in die lewe.
Denzil, ’n eks-leier van een van die grootste bendes in die Kaap, het sy eie storie van bendes gedeel - hoe hy veronderstel was om te sterf toe sy eie bloedbroer, uit ’n ander bendegroep, hom geskiet het…maar toe almal hoop opgegee het op hom, het God hom ’n tweede kans op lewe gegee!
Hy het dit met beide hande aangegryp en sy lewe heeltemal verander. Vandag reis hy deur die land om jongmense HOOP te gee.
Sy boodskap is eg en eerlik:
👉 Moenie leef vir jou vriende, verhoudings of ander mense nie.
👉 Moenie jou standaarde of drome prysgee vir iemand anders nie.
👉 Leef voluit in jou Godgegewe droom en leef jou potensiaal!
Dr Myles Munroe het gesê:
The richest place on earth is a graveyard.
There lies so much potential - the potential doctor, the potential rugby player, the potential book that was never published...
All our dreams we never lived out to the fullest, because we lived what we thought others wanted us to do as we dream.
Don’t give up something of yourself to fit into the group or crowd.
The following day, Gideon shared his powerful life story.
He spoke about how people once questioned, “Can anything good come from Nazareth?” And yet, Jesus - the greatest man to ever walk the earth - came from Nazareth.
Gideon turned the same question to the students of De Aar:
“Can anything good come from De Aar?”
And the answer? A resounding YES!
There is so much potential right here - in this town, in this school, in each of you.
Using vivid and practical examples, he rekindled the flame in learners’ hearts - encouraging them to dream boldly and to trust the process.
“When you include the right steps in your journey, the impossible becomes possible.”
He explained how:
• An elastic band must be stretched backward before it can launch forward - just like life’s challenges stretch us so we can grow.
• A surfer doesn’t ride every wave - he waits for the right one. In the same way, learners must make wise choices and ride the waves that align with their purpose.
And finally, he left them with a thought-provoking truth:
“You cannot always follow your heart - it can be deceptive.
After all, the heart is on the left...
Which means it’s not always right.” 💡
💛 Skoliere was diep aangeraak. Baie was emosioneel en almal het aandagtig geluister. Die sessies was interaktief en prakties en het ’n blywende indruk gemaak.
Opregte dank aan die SBL van Hoërskool De Aar, wat sulke geleenthede vir ons leerders moontlik maak.
En HSDA...onthou altyd:
"Dis makliker om AF van die verhoog getrek te word, as om iemand OP te trek na die verhoog."
Omring jou met die regte vriende - dié wat jou optrek en opbou!



Denzil Moses saam met die seuns

Denzil en Gideon saam met die kinders wat geinspireer is deur hul verhaal

JANCO het die onmoontlike reggekry - die held van die dag