2025 Loslitdag
Loslitdag
HSDA het die fondse wat tydens Loslitdag ingesamel is, verdeel en aan elke Ouetehuis geskenk.

SONDER SORGE:
Novels Mej. HSDA 2025 eerste prinses, Johandré Barkhuizen, Jame-lee van Staden 2de prinses, Candice Frazer Novels Me. HSDA , bestuurder van Sonder Sorge tehuis en oud- Springbok Lewensredder, Garth Edwards wat tans ‘n inwoner by Sonder Sorge is.

SONDER SORGE:
Novels Mej. HSDA 2025 en haar prinsesse saam met Sonder Sorge se bekwame personeel.

OP DIE KRUIN:
Op die foto's oorhandig Candice Frazer - Novels Me. HSDA 2025 en haar prinsesse, Johandré Barkhuizen 1ste prinses, Jame-lee van Staden 2de prinses, die geld aan die Mnr. Gerhard Engelbrecht
