2025 Solidariteit Help Hetta

SOLIDARITEIT HELPENDE HAND besoek gereeld HSDA en skenk ruim aan ons skoliere.
Hier oorhandig Nadia Kuit vir die meisies, toiletware sakkies. Mev. Nica Sadie het dit in ontvangs geneem.

Talle HSDA meisies het pragtige toiletware sakkies met waardevolle inhoud ontvang, van Solidariteit se Help Hetta projek.
Ons is opreg dankbaar.