2026 Wiskunde-Inisiatief


ROSEPARK SPAR ONDERSTEUN WISKUNDE-INISIATIEF
Ons is opreg dankbaar vir die ruim skenking van SPAR om Flip file-handboeke saam te stel vir addisionele Wiskunde klasse.
Landswyd is Wiskunde ‘n groot problem. HSDA loop die ekstra myl deur addisionele Wiskundehulp en ondersteuning te bied.
Ons is dus opreg dankbaar dat SPAR ons hande vat en ‘n bydrae gemaak het.
Ons glo die Wiskunde gaan hierdie jaar van krag tot krag gaan en die land se jongste wiskundiges oplewer.
