2022 Karoofees/Karoo Festival





Karoofees Reünies – 17 tot 19 Maart 2022

GEAGTE OUDLEERLING

GRAAG STEL ONS U HIERMEE IN KENNIS VAN U KLASGROEP -REüNIE WAT SAL PLAASVIND TYDENS DIE 2022 GWK KAROOFEES.

A.g.v. die afgelope Covid-situasie sal ons al die ondergenoemde reünies akkommodeer.

Reünies: 10 JAAR-2012/2011, 20 JAAR-2002/2001, 25 JAAR – 1996/1997, 30 JAAR-1991/1992, 35 AAR-1986/1987, 40 JAAR – 1981/1982, 45 JAAR 1976/1977, 50 JAAR – 1971/1972, 1961/1962.

Reünies word deur oud-skoliere geïnisieer. Hoërskool De Aar koördineer slegs die reünies. Groepe van 10 of meer sal as ʼn georganiseerde reüniegroep hanteer word.

ENIGE ANDER GEORGANISEERDE OUDSKOLIERE GROEPE IS OOK WELKOM!

Indien u enige besonderhede van Mede klasmaats het, sal u so gaaf wees om hulle in kennis te stel of die skool van kontakbesonderhede te voorsien.