2022 Lekgothla Werkswinkel



Die afgelope Woensdag en Donderdag is die Lekgothla Werkswinkel deur die Departement van Onderwys aangebied en Hoërskool De Aar het as gasheer vir hierdie geleentheid opgetree.

Die hoofleiers van HSDA Anja Kleynhans, Die HOD - Mev. Moira Marais en Ethan Afrika verskyn op die foto.

Wat ʼn voorreg om haar hier te kon ontvang!