2022 Madibadag







HSDA STAP VIR KANKER

Donderdag, 22 Julie het HSDA se Christelike Studente Vereniging ter viering van Madiba Dag, die hele gemeenskap genooi om 67min te kom stap, ten bate van kanker. Dis ʼn jaarlikse tradisie om op hierdie dag, ʼn verskil te maak, deur fondse vir hierdie saak, te in.

Former, President Nelson Mandela spent 67 years serving our country, thus communities are invited to do something positive for 67 min, annually, to make our world ab etter place. Every little contribution, everyone’s little bit, every small act of kindness, everything, helps to contribute.

We were grateful to see how many people participated, on Thursday. Our primary school, pre-primary, play schools, sport clubs eg. Wesrun, and many other, old and young supported this course.

Talle moeders met stootwaentjies, diereliefhebbers met hul vier-beenvriende, gesinne en jonges op fietsies, het meegemaak.

In die opening het Mev. Nica Sadie gesê: “Nelson Mandela het baie bereik, maar sy lewe is nou verby. Elkeen van ons het nou, tydens ons lewe, nog ʼn kans om dit en baie meer nog as Mandela, te bereik.”

Hoërskool De Aar is dankbaar vir elkeen se teenwoordigheid en bydrae vir Kanker.

Alle fondse word direk aan CANSA oorbetaal.