2022 Talent Pipeline Program





Die afgelope vakansie was agt van ons skool se leerders deel van die Talent Pipeline Program, in Kimberley, aangebied deur die Sol Plaatje Universiteit.

Elke dag was propvol aktiwiteite oor loopbaankeuses en selfs sing en dans.

Die leerders het die program baie geniet en kan nie wag vir die volgende een nie.



VAN LINKS: Girishna Morker, Amand Kitengye, Christo Kruger, Yolisa Gedezana, Line Pienaar, TC Markgraaff, Leandro De Carvalho en Wame Leburwane