2022 The Winter Welcome Warm Clothes Project





Elizca Bester (Mej. HSDA), Kayla-Lee Visser (1ste prinses) en Solmeray Hussein (2de Prinses):

Is tans besig met ’n projek, “The Winter Welcome Warm Clothes Project”, waar hulle ou klere insamel om dit aan behoeftige mense te gee.

Met dankbare harte, kan hulle sê, dat daar soveel mense tot die projek bygedra het.

Daar is tans nog ’n tekort aan kinderklere. Die meisies waardeer opreg elke kledingstuk wat na hulle pad toe kom.

Namens die drie leerders, wil ons net baie dankie aan een en elk sê wat bygedra het.

Jy kan ’n verskil maak in iemand se lewe, want, “We rise by helping others”