2019 Uitstapdag





HSDA GRAAD 12 UITSTAPDAG





Matriekleerders het voor die saal aangetree voordat hul in die saal inbeweeg het.



Graad 12 ouers, grootouers en vriende wat die oggend bygewoon het.



Graad 11's vorm ʼn erewag vir die Graad 12's.



Graad 12's reg vir die uitstapdag-boodskap.



Karoobossie het vir die kinders elkeen ʼn geskenkie uitgedeel.



Hartseer en blydskap met die uitstap.



ʼn Paar Graad 12's poseer vir oulaas vir ʼn foto voor die Boet Troskie skoolsaal.



Na afloop van die verrigtinge in die saal kon die ouers en Graad 12 leerders ʼn koppie tee geniet.







Chané, Minka, Marli en Surina in graad 1 en toe weer in graad 12. (In dieselfde volgorde)