2022 Matriek 40 Days



Vrydag 26 Augustus 2022 het HSDA se matrieks hul "40 Days" gevier.

Die matrieks het op Maandag 29 Augustus met hul eksamen begin.

Alle sterkte aan elke matriek!