2022 Matriek geesvang





Geesvang

HSDA se matrieks het ʼn baie goeie idee gehad en sommer lekker gelag en gees gevang.

Leerders het met snaakse tassie skooltoe gekom en die idees was oorspronklik.

ʼn Kruiwa, mikrogolf ens. was onder die top idees.