2021 Sotte Konsert





TERUG IN TYD

Die Sottekonsert van HSDA het ons terug in tyd geneem met die tema: Oscar-aand/”Old movies”

Die leerders se danspassies is op die proef gestel, deurdat elke groep onder Covid-19 regulasies ʼn liedjie gekry het om op te dans. Films soos Grease, Hairspray, Honey, High School Musical, Liefling, Dreamgirls en Sarafina is op die planke gebring.

Hierdie sotte is bekroon met die volgende titels:

Sotte koning: Dewald Greeff,

Sotte koningin: Nicole Afrika,

Windgatste sot: Andrew Samson.

“Step into the bad side” se dansgroepie het natuurlik stof in die ander groepe se oë gedans.

Die Sotte is daarna ingelei as volwaardige Arende wat elke dag sal poog om die skool se naam hoog te hou.



Sotte koning: Dewald Greeff,

Sotte koningin: Nicole Afrika,

Windgatste sot: Andrew Samson.



Seunsgroep wat gewen het - "Step into the bad side" se dansgroepie het stof in almal se oë gedans.