2025 Karate
HSDA – Karate
Tshiamo Mashishi, Leenay de Vos en Olereko Mjandana het op 23 Mei 2025 aan die Nasionale Karate Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem.
Tshiamo het ‘n silwermedalje in kata verwerf. Lenaay verdien ‘n bronsmedalje in kumite en Olereko verwerf ‘n silwermedalje in kata.
Baie geluk aan hierdie karatekas wat uitstekend gevaar het.

vlnr: Lenaay de Vos, Tshiamo Mashishi, Olereko Mjandana