Upington
HOKKIE 2025
Die hokkie het van die 4de tot die 7de April getoer na Bloemfontein en het aan die ECHS toernooi deel geneem.
Ons het teen verskillende skole gespeel waar julle spanspel geoefen het onder andere Rustenburg, Hans Moore, Curro Aurora, Kimberley Girls High, Volkskool Graaff Reinet & Volkskool Heidelberg.
Dit was ‘n verryekende ervaring en ons het baie geleer wat ‘n goeie voorbereiding was vir ons liga wat voorlê.
Dankie ook aan Juffrou Johandrie Nel vir die bestuur van die bus.



