Hartswater
Hokkie: Laaste ligawedstryde teen Hartswater voor uitspele
Die afgelope naweek het Hoërskool De Aar se hokkiespanne hul laaste ligawedstryde teen Hoërskool Hartswater gespeel – 'n belangrike voorbereiding voor die komende uitspeelrondes.
Dit was goeie voorbereiding en albei spanne het goed gevaar:
O.19B-span het gelykop gespeel met 'n telling van 1–1.
O.19A-span het ná ’n spanningsvolle naelbyt-wedstryd daarin geslaag om met 3–2 te wen!
Baie geluk aan albei spanne – julle wys wat dit beteken om met trots en deursettingsvermoë vir HSDA te speel!

hokkie eerstes