Liga wenners
HOKKIE 2025 – LIGA WENNERS
In die finale het hulle teen Hoërskool Kalahari ’n naelbytwedstryd met 1–0 gewen en dus as die 2025-ligawenners weggestap!
🥇 Hulle bring hiermee vir die tweede jaar in ’n ry die beker huis toe! 🏆
Dit was ’n ongelooflike hokkieseisoen en ons is trots op elke speler wat bygedra het tot hierdie sukses!
