Op die 24ste Mei het die hokkie eerste span kragte teen Vaalharts gemeet.
Die span het daarin geslaag om meeste van die tyd die voordeel van die veld te hĂȘ.
Die span het ongelooflik goed saam gewerk en het 4-0 gewen.